| Modulekode | LCC 729 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Nie aangebied in 2014 nie ‘n Betekenisvolle keuse uit die volgende: die begrip “teorie”; die positivistiese benadering; outonomiebewegings: Russiese Formalisme, New Criticism; Antropologiese kritiek; argetipiese kritiek; fenomenologiese kritiek; Strukturalisme; Semiotiek; Resepsieteorie; Poststrukturalisme en dekonstruksie; Nuwe Historisme; Feminisme; genderstudie; Postkolonialisme; taalhandelingsteorie; dialogiese kritiek; diskoersanalise; “queer”-teorie; empiriese literatuurstudie. |
| Modulekrediete | 20.00 |
| Programme |
|
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 1 lesing per week |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Afrikaans |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App